Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Hopefield-inwoners keelvol
Die inwoner meen dat talle pleidooie met e-posse, oproepe en foto’s gerig aan die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) vir jare al op dooie ore val.
-
-
-
Gemeenskap soek skool
Ten spyte daarvan dat die provinsiale regering ‘n ernstige behoefte aan ‘n nuwe hoërskool aan die Weskus erken het, het hulle die projek weer eens in die 2026-begroting uitgesluit.
-
Balle rol in sakeliga
Die Lagoon-rolbalklub se baie gewilde sakeliga het weer in Maart begin en is volspoed aan die gang. ‘n Dinsdag- en ‘n Donderdag-afdeling word gespeel, waarin 24 spanne elke aand twee […]
-
NSRI drie keer uitgeroep oor Paasnaweek
Nic Stevens, die stasiebevelvoerder van NSRI Mykonos, het gesê die eerste oproep is Saterdag (4 April) om 11:45 ontvang.
-
Aquaculture project in Vredenburg brings hope
According to JP von Hage, CEO of FSRI, this non-profit was founded in April 2024 to protect seafood security, on shaky ground, and create job opportunities.









