Community

  • Bewaar bye met habitat in tuin

    Bewaar bye met habitat in tuin

    ‘n Byeboer in Hopefield het onlangs ‘n groot verlies as gevolg van gifstowwe tydens bestuiwing gelei, wat die dood van talle van sy bye veroorsaak het.

    |

  • Toekomstige leiers opgelei

    Toekomstige leiers opgelei

    Die driedaagse program het gefokus op die ontwikkeling van praktiese leierskapsvaardighede, spanwerk en selfvertroue onder leerders.

    |

  • Geskiedenis en stories gedeel

    Geskiedenis en stories gedeel

    Die dag het gefokus op mondelinge geskiedenis en storievertelling, waar jong mense uit die gemeenskappe die geleentheid gehad het om met ouer mense in hul gemeenskappe te gesels en hul stories vas te lê.

    |

  • Wie gaan Truter en Laubscher se plekke inneem?

    Wie gaan Truter en Laubscher se plekke inneem?

    ‘n Tussenverkiesing bring ‘n voorsmaak van wat in die landwye munisipale verkiesing later vanjaar kan gebeur.

    |

  • Londt oorhandig skenking aan Huis Wittekruin

    Londt oorhandig skenking aan Huis Wittekruin

    Duisend doeke vir volwassenes is by die geleentheid oorhandig.

    |

  • Só skilder hy met natuurlike lig

    Só skilder hy met natuurlike lig

    Van Zyl het in 2009 ‘n eenjaar-fotografiekursus by die Stellenbosch Academy of Graphic Design and Photography voltooi en dit is tydens daardie reis dat sy passie vir landskapfotografie ontwikkel het.

    |

  • Stilte voor die storm

    Stilte voor die storm

    Die pragtige sonsopkoms tydens die tweede koue front by Trekoskraal is op Sondag 19 April vasgevang deur die fotograaf Basson van Zyl.

    |

  • Die Koelkamers vier vyf jaar!

    Die Koelkamers vier vyf jaar!

    Die Koelkamers het sy deure in Maart 2021 met ‘n opvoering deur Sandra Prinsloo en Neil Rademan geopen.

    |

  • Kom ‘Hartloop’ saam

    Kom ‘Hartloop’ saam

    Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop

    |

  • 100 plunge into big pool

    100 plunge into big pool

    According to Katharina Paul, owner of Swim With Katharina, the day was a huge success and that all the swimmers did a fantastic job.

    |

Gift this article