Community

  • ATKV vereer Velddrif se eie

    ATKV vereer Velddrif se eie

    Die ATKV-tak in Velddrif bring op Vrydag 8 Mei hulde aan die plaaslike inwoner en gerekende teaterpersoonlikheid Antoinette Kellermann vir haar jare lange bydrae tot Afrikaanse drama en kultuur. Kellermann […]

    |

  • Sien jou Saterdag by Sandveldfees

    Sien jou Saterdag by Sandveldfees

    Dit sal ‘n dag lange viering van musiek, kos, gemeenskap en die onmiskenbare gees van die Sandveld wees.

    |

  • Kleuter oorleef nag in bos

    Kleuter oorleef nag in bos

    Ten spyte van ‘n grootskaalse soektog deur die polisie en ander nooddienste, plaaswagte en gemeenskapslede, was dit sy ma, Gabrielle Klaase (24), en pa, Ivan Fortuin (34), wat hom Sondag 26 April kilometers ver van die plaaswerf af gekry het.

    |

  • Mandrax en tik naby Lambertsbaai gekry

    Mandrax en tik naby Lambertsbaai gekry

    Mandrax en tik naby Lambertsbaai gekry

    |

  • Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    |

  • Juniors leer
oor potspel

    Juniors leer oor potspel

    Juniors leer oor potspel

    |

  • Bewaar bye met habitat in tuin

    Bewaar bye met habitat in tuin

    ‘n Byeboer in Hopefield het onlangs ‘n groot verlies as gevolg van gifstowwe tydens bestuiwing gelei, wat die dood van talle van sy bye veroorsaak het.

    |

  • Toekomstige leiers opgelei

    Toekomstige leiers opgelei

    Die driedaagse program het gefokus op die ontwikkeling van praktiese leierskapsvaardighede, spanwerk en selfvertroue onder leerders.

    |

  • Geskiedenis en stories gedeel

    Geskiedenis en stories gedeel

    Die dag het gefokus op mondelinge geskiedenis en storievertelling, waar jong mense uit die gemeenskappe die geleentheid gehad het om met ouer mense in hul gemeenskappe te gesels en hul stories vas te lê.

    |

  • Wie gaan Truter en Laubscher se plekke inneem?

    Wie gaan Truter en Laubscher se plekke inneem?

    ‘n Tussenverkiesing bring ‘n voorsmaak van wat in die landwye munisipale verkiesing later vanjaar kan gebeur.

    |

Gift this article