Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
-
-
Vermeende inbreker aan boom vasgebind
Jacobus Marais (23) is in hegtenis geneem en het Donderdag 16 April in die landdroshof verskyn weens die beweerde vasbind van die seun aan ‘n boom.
-
Spanwerk in Saldanhabaai
Daarom is die sameroepende rol wat die Saldanhabaai-sekuriteitsinisiatief (SBSI) speel om al die rolspelers in die gebied byeen te bring ‘n bron van hoop vir werklike en volhoubare verandering.
-
-
Langebaan GPF hou imbizo
Die doel van ‘n GPF is om samewerking te verbeter tussen die polisie en die gemeenskap.
-
-
Jeugleierskonferensie bou brûe
Die saad vir hierdie inisiatief is reeds in 2023 geplant toe Jano Reynolds, destydse hoofseun van die Hoërskool Hopefield, die geleentheid gekry het om ‘n jeugleierskonferensie by te woon.
-
Weskus lok wêreld by mark
Heinrich Robertson, ‘n woordvoerder vir die Weskus-distriksmunisipaliteit, sê die Weskus word nie deur een ervaring gedefinieer nie, maar ‘n unieke sameloop van kontraste.










