Community

  • Mariëtte haal SA se Top-30

    Mariëtte haal SA se Top-30

    Volgens Vorster het die kompetisie haar reeds baie geleer. Wat haar persoonlik die meeste geraak het, is die voortdurende groei.

    |

  • Woon GPF se imbizo’s by

    Woon GPF se imbizo’s by

    Volgens die GPF speel gemeenskapsbetrokkenheid ‘n sleutelrol in die skep van veiliger woonbuurte.

    |

  • Weskussers wen SA 8-bal

    Weskussers wen SA 8-bal

    Volgens Gert Hibbert het die span reg deur die toernooi goed gespeel, met Kamile Allie wat die nasionale enkelspeltitel gewen het en Hibbert wat as naaswenner geëindig het.

    |

  • Langebaan begin ‘Off-the-Street’-projek

    Die projek vind daagliks van 11:00 tot 17:00 gedurende die skoolvakansie plaas en bied gratis vyf-aan-‘n-kant-sokker en -netbal vir kinders.

    |

  • Kortom/ In short

    Kortom/ In short

    Kortom/ In short

    |

  • Juffrou lê tuig neer ná 38 jaar

    Juffrou lê tuig neer ná 38 jaar

    Een van haar grootste hoogtepunte was om haar leerders akademies en persoonlik te sien groei, en as kunsonderwyseres het sy dit veral geniet om leerders se kreatiwiteit te ontwikkel en hulle aan te moedig om hulself deur kuns uit te…

    |

  • Twee sterf, vier beseer in R44-tragedie

    Twee sterf, vier beseer in R44-tragedie

    Die tragedie het Sondag omstreeks 00:30 ná die partytjie gebeur.

    |

  • Fraudster poses as officer

    Fraudster poses as officer

    According to Vredenburg police, the suspect has been contacting businesses in the area while falsely identifying himself as “Capt Moodley” from Vredenburg police and requesting donations of blankets.

    |

  • Langebaan police strained

    Langebaan police strained

    A resident who contacted Weslander described the station as being “under severe pressure”, claiming there were often too few officers on duty to respond effectively to emergencies.

    |

  • 38 huise in Louwville oorhandig

    38 huise in Louwville oorhandig

    Die oorhandigingseremonie is bygewoon deur Tertuis Simmers, die Wes-Kaapse minister van infrastruktuur, tesame met Marius Koen, die ­uitvoerende burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit, lede van die burgemeesterskomitee, begunstigdes en gemeenskapslede.

    |

Gift this article