Lede van die Road Thunders-motorfietsklub.
Lede van die Road Thunders-motorfietsklub.

Road Thunders ploeg terug


Die Road Thunders-motorfietsklub het op Saterdag 8 Augustus ’n kosinsameling by Spar Saldanha gehou ten bate van ‘die Saldanha Ouetehuis’n plaaslike liefdadigheidsorganisasie.

Klubpesident Gert Venter het sy dank uitgespreek teenoor Wemar Raats van Spar Saldanha, pastoor Jared le Roux van Lighuis Kerk, die publiek en motorfietsklubs van oor die Weskus vir hul ondersteuning.

Die ingesamelde kos is dieselfde middag aan die tehuis oorhandig.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 27 August 2026
    Weslander E-Edition – 27 August 2026

Gift this article