Hadlii Strauss (naaslinks) en Néca Damon (langs hom) van die Hoërskool Porterville het met hul indrukwekkende redenaarsvernuf die Senior Huistaal-­afdeling van die nasionale Nou Praat Jy!-kompetisie gewen. Die tweede weergawe van die kompetisie is op Donderdag 30 Julie by die Hoërskool Curro Durbanville aangebied, met skole van reg oor die provinsie wat deelgeneem het. By hulle staan Riaan Strobel, die uitvoerende hoof van Curro Durbanville (links) en Marí Lategan, adjunk- uitvoerende hoof.an Curro.

Porterville-leerders praat hul pad na nasionale oorwinning

Hadlii Strauss (naaslinks) en Néca Damon (langs hom) van die Hoërskool Porterville het met hul indrukwekkende redenaarsvernuf die Senior Huistaal-­afdeling van die nasionale Nou Praat Jy!-kompetisie gewen. Die tweede weergawe van die kompetisie is op Donderdag 30 Julie by die Hoërskool Curro Durbanville aangebied, met skole van reg oor die provinsie wat deelgeneem het. By hulle staan Riaan Strobel, die uitvoerende hoof van Curro Durbanville (links) en Marí Lategan, adjunk- uitvoerende hoof.an Curro.

Portville-leerders praat beste

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 20 August 2026
    Weslander E-Edition – 20 August 2026

Gift this article