Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Baggy Blues sal sy sokkies vinnig moet begin optrek
Atlantis se Baggy Blues het verlede naweek sy rieme behoorlik styfgeloop teen Belhar. Die eendagwedstryd, wat Saterdag 18 Januarie op die Robinvale-sportterrein beslis is, het maar min hoogtepunte vir die…
-
Atlantis looi Fisantekraal
Atlantis het sy eerste rugbywedstryd afgeskop en ’n welverdiende wegholoorwinning van 48-12 oor Fisantekraal op die Proteapark-sportterrein onder die nuwe breier, Dennifer “Boelie” Solomons, behaal.
-
Mamre ‘darling’ in Darling
Mamre het Saterdag (4 Februarie) in Darling bewys hy is die darling van 7’s-rugby toe die span van Kenny Stadler in sy vierde agtereenvolgende eindronde gespeel en sy derde titel…
-
Robinvale Spurs vier 30 j.
Sokker is een van Atlantis se gewildste sportsoorte, en Robinvale Spurs is geen uitsondering nie – Jerome February, een van die klub se stigterslede en nou president, wy steeds sy…
-
Mamre-7’s val net-net vas
Dit was Saterdag só naby – maar tog ook so ver – vir Mamre se 7’s-rugbyspan, wat aan die Wesbank-7’s-toernooi deelgeneem het.
-
-
Ottomans oorheers Atlantis
Die Atlantis-krieketklub se naasbestes het Saterdag hul rieme styfgeloop teen ’n begeesterde Ottomans van Surrey Estate.
-
Oud-netbalspelers trek saam en deel destydse staaltjies
Oud-Hamlets-netbalspelers ouer as 60 het Saterdag 29 Oktober by Dawn Petersen (juffrou Dawn) se woning in Mamre byeengekom vir ’n terugblik na die prestasies en gloriejare van hul kameraadskap.
-
-
Mamre wen eerste trofee
Mamre is die eerste OK-7’s-rugby-gemeenskapskampioen nadat die groen truie St. George’s van die Strand 19-17 in die eindstryd geklop het nadat die kampioen rustyd 5-12 agter was.









