Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Saldanha kou harde bene vir wen
Mamre het Saterdag (1 April) die verdedigende Boland-rugbykampioen, Saldanha-rugbyklub, op sy tuisveld 80 minute lank harde bene laat kou in die spanne se openingswedstryd van die Boland-Grootuitdaagbeker.
-
Jomo’s Power hou Dysa pal onder druk
Jomo’s Power se droom het waar geword toe die span Woensdag (5 April) sy eerste verskyning nog in die geskiedenis van die gesogte Bayhill Premier-bekertoernooi in Belhar gemaak het.
-
-
Mamre-krieketspan verbeter
Die Mamre-krieketklub het nou wel nie sy seisoen op ’n baie hoë noot afgesluit nie, maar is tevrede met sy vertoning.
-
P(l)aassokker en kerrievis
Die Aberdeen-sokkerklub se tweede paastoernooi beloof om goeie sokker op te dis en sal gewis lekker ingelegde vis insluit.
-
Boland-klubrugby skop af
Met Boland-klubrugby wat die naweek afskop, sal spanne hul seisoen reeds vroeg op ’n wennoot wil begin.
-
-
Gelykopstryd op grafkelder
Dit was taai en genadeloos, en tog iets om te aanskou – Young Hearts het Hamlets Saterdag op die grafkelder onthaal in ’n historiese wedstryd tussen die twee spanne wat…
-
Atlantis lewer drie kampioene
Ná die WP- primêre skole- atletiekkampioenskap op Vrydag 3 Maart in Paarl by die Dal Josaphat-stadion het ondersteuners van Atlantis, Mamre en Pella Saterdag 11 Maart na die dieselfde stadion…






