Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Jomo’s Power looi Callies
Ná die uitstel van die Prelim- eersteronde-wedstryde van die 2023- SAFA Cape Town Peninsula Beverages Coca-Cola-amateurbeker tot Sondag 28 Mei in Dunoon het die opwindende SAFA-Kaapstad-Coca-Cola-beker met skitterende sokker vir…
-
-
Enter the Boland Gravel Monster
Entries are now open for the second edition of the Boland Gravel Monster, which takes place on Sunday 17 September at Welbedacht Estate in Wellington.
-
Atlantis kan internasionale sterre ‘maak’
Met die netbalwêreldbeker 2023, wat op 28 Julie in Kaapstad begin, het die Atlantis- plaaslike netbal-vereniging (APNV) ook hul plaaslike kompetisies Saterdag 6 Mei by die Wesfleur-sportterrein begin.
-
Atlantis klop Wesley’s
Atlantis-rugbyklub het Saterdag, 20 Mei Young Wesley’s op die Proteapark-sportterrein 26-21 geklop nadat hy rustyd 7-15 agter was.
-
Jeugsokker wys dié sportsoort is steeds ’n gunsteling
Sokker is steeds ’n gunstelingsport onder sportmanne en vroue in Atlantis, en Saterdag 29 April was weer eens ’n bewys dat sokker steeds ’n hoë aansien in Atlantis geniet.
-
St. Helena breek jong harte
Young Hearts het Saterdag op die Grafkelder, sy tuisveld 21-32 teen St. Helenabaai vasgeval.
-
-
Aberdeen-sokker-Paastoernooi: Hazendal-sokkerklub wen; Leeds United beklink o.16-titel
Aberdeen-sokker-Paastoernooi: Hazendal-sokkerklub wen; Leeds United beklink o.16-titel
-
Hamlets ‘raak kluts kwyt’
Hamlets het verlede Saterdag (15 April) in sy eerste WP-Superliga A-wedstryd teen die studente van Maties in Mamre met 35-47 vasgeval.









