Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Baggy Blues maak korte mette met Bellville-Suid
Die Atlantis Baggy Blues het Saterdag (11 November) na Bellville-Suid gereis om die tuisspan in sy agterplaas aan te durf.
-
-
Mamre verloor ‘pateties’
Mamre het Saterdag in sy tweede Top-12-wedstryd in Malmesbury teen die tuisspan, Wesbank, vasgeval.
-
Saxonsea toernooiwenners
Alle paaie het Saterdag (14 Oktober) na die Proteapark-sportveld gelei waar Pella Primêr, Hermeslaan Primêr, Saxonsea Primêr en Kerria Primêr aan ’n skolerugbytoernooi deelgeneem het.
-
Metrospanne seëvier
Die Metro-noord-oos-onderwysdistrik se gekombineerde sokkerspanne het by die pas afgelope sokkertoernooi vir primêre en sekondêre skole, wat op die Queensburgh-terrein in Durban in KwaZulu-Natal beslis is, baie goed gevaar deur…
-
Jomo’s struikel teen Ulana
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) Kaapstad se Coca-Cola Peninsula Beverage-uitklopbeker is van die strafste sokkerkompetisies, maar een van die opwindendste sokkergebeurtenisse in die metropool.
-
Don your running shoes, do Mykonos Half-Marathon
Grab those running shoes because entries for the annual Mykonos Half-Marathon are open.
-
Saldanha Bay Rugby Club wins case against Boland RU
In an important judgement, the Cape High Court ruled in favour of Saldanha Bay Rugby Club, setting aside the suspension imposed by the Boland Rugby Union. This ruling marks a…
-
Naelbyt-riller op grafkelder
Young Hearts het Langebaan Saterdag op die grafkelder in sy voorlaaste wedstryd in ’n wipplank-stryd met 27-25 geklop nadat die tuisspan rustyd 12-10 voor was.
-
Sportsman’s marathon entries now open
Fitness enthusiasts can now enter the Sportsman’s Warehouse Winelands Marathon, half-marathon and 5 km fun run/walk, to be hosted by Helderberg Harriers on Saturday 25 November.







