Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Liga nader nou einde
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) se Kaapstad-mans-streekskompetisie, die Holywood Bets-liga, is stadig nader aan die einde met nog net vier wedstryde oor.
-
Atlantis Velocity Club tel nou spoed op
Die Atlantis Velocity Club het sy agtste halfmarathonwedloop op Familiedag, verlede Maandag (1 April), in Atlantis gehou.
-
Juwayne skuif skerp
Avondale Primêre Skool, wat in 2021 sy merk in die Metro Noord-skoleskaakliga gemaak het, het die afgelope twee jaar skaakspelers verbaas toe hul top skaakspeler na die proewe van die…
-
Rugbylegende verloor stryd
Mamre en die rugbygemeenskap is die afgelope Donderdag – op Menseregtedag, 21 Maart – hard geslaan met die nuus dat die legendariese vlugvoetige rugbyspeler John Stubbs ná ’n kort siekte…
-
Young Hearts troef Velddrif
Young Hearts het Saterdag op die grafkelder uit die kake van ’n nederlaag teen Velddrif ontsnap. Die troepe van Ruben Abels, wat rustyd 14-10 voor was, het egter genoeg gedoen…
-
Sokker hou jeug weg van ongewenste invloede
Die grootste sokker-jeugbyeenkoms vir o.19-spanne, die Bayhill-premierbeker 2024, is Saterdagaand (2 Maart) amptelik deur die plaaslike reëlingskomitee bekendgestel.
-
Mamre sink homself
Mamre het Saterdag op sy tuisveld weens swak dissipline in sy wedstryd teen die voormalige Boland-kampioen Saldanha volpunte op ’n silwer skinkbord aan die besoekers gegee.
-
Hawks bly in derde plek
Mamre Hawks het die Wesbank-krieketspan van Kaapstad voorverlede Saterdag (17 Februarie) op tuisbodem by die Mamre-sportterrein gepak.
-









