Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Vrouerugbyspan van Mamre kry groot knou
Mamre se vrouerugbyspan wat hul oog op Boland-stadion het se veldtog het Saterdag op die span se tuisveld ’n knou gekry. Die vrouespan met afrigter Kenny Stadler het teen Central…
-
Hoërskool Robinvale verras in noorde
Sedert die Hoërskool Robinvale se destydse deelname aan die jaarlikse Grey Kollege-Nedbank-toernooi kon die skool se o.19-sokkerspan nie sukses behaal nie, maar hierdie jaar het hulle aansienlik verbeter en talle…
-
Mamre-vroue mik hoog
Mamre se vroue-rugbyspan het hul oog op die Boland stadion. Die vrouespan onder leiding van Kenny Stadler begin Saterdag hul uitspeelronde wanneer die Central Wolves in Mamre besoek aflê.
-
Saldanha breek harte
Young Hearts het Saterdag in Saldanha teen die voormalige Boland-kampioen met 5-63 vasgeval in die span se voorlaaste wedstryd van die seisoen.
-
Atlantis delf die onderspit
Ná ’n suksesvolle eerste seisoen in die Superliga C-afdeling van die Westelike Provinsie-rugbyunie het Atlantis Rugbyvoetbalklub ’n terugslag in die halfeindstryd teen Macassar RVK beleef toe hy met 30-17 op…
-
Atlantis nou ’n onderskep-lopie nader aan promosie
Atlantis-rugby, wat in hul eerste jaar in die WP-superliga C vir die topses gekwalifiseer het, het Saterdag nog ’n tree nader aan promosie gegee toe die tuisspan Pniël Villagers geklop…
-
Dante Davids mik vorentoe
Dante Davids, ’n voormalige leerder aan die Laerskool Darling tot en met graad 6, het op 12-jarige ouderdom die aandag van die Westelike Provinsie se skolekeurders getrek tydens wedstryde waarin…
-
Atlantis nog binne bereik
Ná hul loesing van 26-47 teen Macassar verlede Saterdag (3 Augustus) het Atlantis na Kraaifontein gereis om Scotsdene Central in hul agterplaas in die Westelike Provinsie-rugbyunie se Superliga C-kompetisie aan…
-
-
Boks ‘hou kinders uit die strate’
Die Atlantis-boksklub het Saterdag sy eerste plaaslike bokstoernooi in die Rebekka van Amsterdam-saal in Proteapark aangebied. Amateur-boksers van verskillende klubs in die Kaap het die geskiedkundige toernooi hier bygewoon.










