Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Saxonsea se spanne van die beste
Saxonsea Primêr se o.12- en o.13-netbalspelers het hierdie jaar weer eens bewys dat hulle onder die beste laerskole in die land presteer het.
-
Modderstryd in die reën
Young Hearts het Saterdag op die grafkelder in nat en winderige toestande teen Vredenburg se Burg Boys te staan gekom en 10-17 vasgeval. Die tuisspan, wat rustyd 7-6 voor was,…
-
Mamre laat val die bal teen Steenberg’s Cove
Besluitneming, bottervingers en dissipline het Mamre Saterdag van ’n kosbare oorwinning in hul wegwedstryd teen Steenberg’s Cove in die Agterbaai beroof.
-
Te min net te laat vir Mamre teen Saldanha op rugbyveld
Mamre se dissipline het hom Saterdag lelik in die steek gelaat en hy kan dit later berou. Die groen truie van Kenny Stadler het Saterdag in Saldanha 32-35 vasgeval nadat…
-
WP Superliga-C | Atlantis-rugbyklub verneder Rangers
Manenberg Rangers en Atlantis-rugbyklub speel al amper twee dekades lank teen mekaar, en die stryd tussen dié twee spanne is altyd kliphard op die rugbyveld.
-
Laerskoolseuns skuif boeke eenkant vir sokkertoernooi
Altesaam 18 primêre skole vir seuns o.14 het Saterdag (25 Mei) aan die jaarlikse Metro-Noord-skole se distrik-sokkervereniging-sokkertoernooi op die Hoërskool President-sportterrein in Goodwood deelgeneem.
-
-
Hamlets wind-uit gespeel
Hamlets het Saterdag (11 Mei) na Kraaifontein gereis om Hands & Hearts (H&H) op die Eikendal-sportveld aan te durf.
-
-
Atlantis-atlete wys hul slag
Gaylin Swartz van die Atlantis-vaardigheidskool en Romeo Andrews van Proteus Hoër Tegniese skool het die dorp trots gemaak toe hulle goud en brons in die 800 m, 1500 m (meisies…










