Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Krieket kom dalk na Mamre
Egan Stubbs, ’n gr. 6- leerder by Mamre Primêr, kon nie sy geluk glo toe sy niggie hom meegedeel het dat Betway SA20 en Krieket Suid-Afrika (KSA) hom na die…
-
Kampioen wys sy staal
Met die nuwe rugbyseisoen wat reeds vroeg afskop, is spanne besig om hulle reg te kry. Atlantis, wat dié seisoen in die WP Superliga C speel, het Mamre Saterdag besoek.
-
Jeugspanne uitgeskakel
Drie Atlantis-jeug-sokkerspanne het vanjaar aan die Bayhill- Premier-beker-uitspeelwedstryde deelgeneem, maar oor die laaste hekkie gestruikel.
-
Wedstryd vroeg beëindig
Die wedstryd wat elke sokkergeesdriftige van Atlantis na uitgesien het – in die Safa- Kaapstad- Hollywood Bets Mans-streekkompetisie tussen Jomo’s Power AFC en FC Houtbaai United – is 15 minute…
-
Atlantis het talent
Die Atlantis- plaaslike netbalvereniging (APNV) het verlede Vrydagaand (1 Desember) sy jaarlikse bekeruitdeling in die Wesfleur-skoolsaal gehou om sportvroue te vereer.
-
Goue oues wys hul staal in atletiek en speletjies
Die departement van sport en ontspanning het Woensdag 29 November in vennootskap met die departement van maatskaplike ontwikkeling die jaarlikse distrik- Goue Spele vir ouer mense by die Vygieskraal-atletiekbaan aangebied.
-
Rugbyklubs maak toe wins
Die twee plaaslike Mamre- en Hamlets-7’s-rugbyspanne lag vanjaar al die pad bank toe nadat die tweede Mamre-OK- gemeenskap-sewestoernooi ’n reusesukses was.
-
St. George’s wen 7’s
St. George’s het die tweede Mamre-OK-gemeenskap-7’s-toernooi gewen toe hy Hillcrest 22-7 in die bekereindstryd geklop het.
-
Skryf in en trap saam
Inskrywings is nou oop vir die jaarlikse Wynland-fietswedren vir Sondag 28 Januarie 2024.
-
Mamre wen 1ste keer
Mamre en Delicious het mekaar Saterdag (11 November) die stryd op die Mamre-sportterrein aangesê.










