Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Mykonos run in Oct
On Saturday 7 October Club Mykonos Multisport presents the Mykonos Half Marathon. Runners and walkers can enter the 21 km or 10 km run or 5 km fun run at…
-
Maak oop die hekke
Die Atlantis-rugbyklub se lot is nou in sy eie hande. Die span van Dennifer “Boelie” Solomons het Saterdag teen Strand in die top-nege vir promosie na die Westelike Provinsie C-liga…
-
Skryf nou reeds in vir die Erfenis-7’s-rugbytoernooi
Die NPO West Coast Sports Solutions (WCSS) is gestig om minderbevoorregte kinders of tieners wat in sport uitblink, finansieel te ondersteun.
-
-
Atlantis-karateklub presteer by kampioenskap
Die Kazoku-Seiwakai Karateklub van Atlantis het onlangs aan die Westelike Provinsie / Unicity ope- en ontwikkelingskampioenskap in Kaapstad deelgeneem. Volgens Sesei Alfphonso Afrika het 10 van sy studente aan die…
-
PPC-Riebeek-marathon is weer terug op 29 Julie
Die PPC Riebeek-bergmarathon is reg vir aksie en keer ná drie jaar terug na die prentjiemooi Riebeek-vallei.
-
Mamre troef Koringberg
Koringberg was Saterdag soos ’n “Shoprite Trolley” in die vaste skrums deur Mamre rondgestoot in die tuisspan se 78-6 oorwinning in Mamre.
-
Swak dissipline kelder Paternoster op die Grafkelder
Paternoster het Saterdag op die Grafkelder sy kanse vir ’n oorwinning met swak dissipline gekelder en 18-21 vasgeval.
-
Atlantis looi kampioen
Die Atlantis-gholfklub het Saterdag 1 Julie vir die grootse opskudding en heelwat konsternasie in WP gholfgeledere veroorsaak deur die verdedigende kampioen, Kuilsrivier, op dramatiese wyse in die kwarteindronde van die…
-
UWK te slim vir Hamlets
Die studente van die UWK-rugbyklub was Saterdag op die Mamre-sportterrein te slim vir Hamlets. Die besoekers, wat rustyd reeds 32-12 voor was, het die stryd 45-31 gewen.







