Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Charity drives, quality races on the March line-up
Get ready for March’s quality races in Nelson Mandela Bay, featuring major events and a charity drive for the East Cape Horse Care Unit.
-
-
Mamre-vroue reg ná trofee
Die Mamre-vrouerugbyspan het hul voorseisoen met die Swartland-munisipaliteit se Burgemeesterstoernooi afgeskop.
-
Mamre op oorlogpad
Mamre, wat hierdie rugbyseisoen in die Swart-Wes-streek van die Boland-Grootuitdaagbekerreeks speel, het Vrydagaand sy eerste voorbereidingswedstryd teen Young Hearts in Mamre met 29-26 gewen.
-
-
Tweede titel beklink
Met drie plaaslike spanne in die laaste vier het die derde Mamre OK-gemeenskaps-7’s-toernooi ’n plaaslike eindronde opgelewer.
-
4 plaaslike spanne in 24
Die derde OK Mamre-gemeenskaps-7’s-toernooi beloof om Saterdag opwindende rugby op te dis en kan selfs ’n nuwe kampioen oplewer.
-
Gemengde uitslae vir Jomo’s Power AFC in nuwe reeks
Jomo’s Power AFC, die mees suksesvolle sokkerklub van die Atlantis- Plaaslike Sokkervereniging (APSV) het die 2024-’25-sokkerseisoen verlede Saterdag (2 November) teen Trinitarians op ’n hoë noot afgeskop.
-
Toernooi gou grootste
Die derde OK Mamre-gemeenskaps-7’s-toernooi vind op 30 November plaas en van die beste spanne sal vanjaar hul hande op die gesogte prygeld wil sit.
-
Sokker kry kans om ná intense opleiding te verbeter
Die Suid Afrikaanse Sokkervereniging (SASV) in die Kaapstad-streek het weer eens gewys hoe belangrik goeie administrasie in ’n organisasie is.









