Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Enter Winelands Cycle Race now
Entries are now open for the annual Winelands Cycle Race on Sunday, 22 January.
-
-
-
WP knikker ervare Boland maklik uit
WP en Boland het mekaar Saterdag (1 Oktober) in ’n vriendskaplike T20-wedstryd op die Vredenburg-sportterrein gepak.
-
Kookwater-sokker soos toe
Aberdeen, wat in die laat 1980’s en ’90’s kookwater-sokker onder die bekende Omar Moses gespeel het, het onlangs die horlosie teruggedraai.
-
-
Twee op pad na WP-skole
Twee gr. 6-leerders by Pella Primêr is onlangs in die Westelike Provinsie se o.12-ontwikkelingspan opgeneem.
-
Young Hearts hou op klop
Young Hearts het Saterdag op die grafkelder in een van sy swakste vertonings die knie gebuig teen St. Helenabaai, wat die plaaslike toeskouers stil gespeel het.
-
Atlantis sink wenputjie vir 2022
Die Atlantis-gholfspan het voorverlede Saterdag (27 Augustus) die jaarlikse Vernon Lewis Rival-gedenktrofee in Darling gewen. Dié jaarlikse kompetisie tussen buurspanne (Atlantis, Mamre, Morning Star en Darling) is verlede jaar deur…
-
Atlantis val vas teen Blakes
Die Atlantis-rugbyklub het Saterdag sy kanse vir promosie na WP se superliga C met swak dissipline op sy tuisveld in die niet laat verdwyn. Die tuisspan het Blakes van Stellenbosch…









