Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Redelinghuys-bergfietsroete oop
Bergrivier-toerisme het onlangs sy nuwe Redelinghuys-bergfietsroete op ’n gepaste wyse bekend gestel.
-
‘Wil om te wen’ waai weg
Nat en winderige toestande het dalk bygedra, maar die wil om te wen het ontbreek nadat Mamre Saterdag op sy tuisveld ’n gulde geleentheid deur sy nat vingers laat glip…
-
Young Hearts troef L’baan
Young Hearts het Langebaan Saterdag 17-13 op die grafkelder geklop in ’n wedstryd wat tot op die laaste minuut op ’n mespunt gebalanseer was.
-
Amateur boxing tournament in Witsand is a success
Local boxing organiser, manager and trainer William Andreas, a resident of Witsand, hosted a very successful local amateur boxing tournament in the Witsand Community Hall on 30 April. Clubs from…
-
Plaaslike sokker ná twee jaar steeds goed op dreef
Geen sokkerkompetisies is die afgelope twee jaar in Atlantis gespeel nie, maar dit verander wanneer die Atlantis- plaaslike sokkervereniging (APSV) Saterdag (30 April) sy ligakompetisies vir 2022 afskop.
-
Mamre laat val die bal
Die Boland- groot uitdaag-rugbyliga het Saterdag afgeskop en nie juis baie verrassings opgelewer nie.
-
Baggy Blues moet sokkies vir nuwe seisoen optrek
Die Baggy Blues-krieketspan van Atlantis het die eerste keer aan die Johannes Braaff- T20-kriekettoernooi, wat deur die Darling-krieketklub van 2-3 April op die Darling-sportterrein aangebied is, deelgeneem.
-
Atlantis wen; Hamlets nié
Ná ’n loesing van 66-7 in sy eerste WP- Superliga A-wedstryd teen Valsbaai op 2 April, het Hamlets opgestaan en karakter teen Brackenfell in sy tweede wedstryd Saterdag 9 April…
-
‘Ons’ atlete ryg medaljes in
Plaaslike atlete het behoorlik hul merk op nasionale en provinsiale kompetisies gemaak en die dorp gewis trots gemaak.
-
Groot prysgeld in twee sokkertoernooie op die spel
Twee sokkertoernooie kort ná mekaar behoort baie interessant vir plaaslike sokker te wees.









