Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Mamre-held straks ’n Bul
Keagan Johannes, ’n trotse boorling van Mamre, het Saterdag 6 November met ’n breë glimlag met sy vierde goue medalje op senior vlak in rugby op Loftus Versfeld rondgestap.
-
-
Quewin laat sy stokke praat
Die WP- senior golf-liga het vroeër vandeesmaand afgeslaan en Atlantis druk sy stempel behoorlik af.
-
Sokker kry die oorhand ‘dat die stof so staan’
Die Hope for Youth Crime Prevention-sokkerliga se top-8-sokkertoernooi is Saterdag 2 Oktober beslis en is deur Beaconhill FC gewen. Die rooi span het sy teenstanders, Courtchester FC, met 2-1 in…
-
Faldie bult sy spiere vir brons
Faldie Dreyer (44) het Saterdag (2 Oktober) sy beste voet tydens die Suid-Afrikaanse liggaamsboukampioenskap in Randburg voorgesit en derde in sy afdeling geëindig.
-
Mamre verdedig titel suksesvol
Mamre se gholfspan het sy Rival Cup-gholfkampioenskap suksesvol verdedig nadat geen wenner verlede jaar aangewys is nie.
-
-
-
-
Atlantis laat Bishops brul
Die Atlantis-skolegholfspan het ’n droomseisoen gehad en al hul groepwedstryde teen van die topskole gewen.










