Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
-
Jomo’s Power steeds in relegasie sone ná 2-2
Jomo’s Power het op Saterdag (12 Maart) op die Robinvale-sportveld gelykop twee elk teen Cape Town Spurs gespeel.
-
Pella maak melkboere suur
Die “Grafkelder” op Pella het Saterdag uit sy nate gebars nadat die tuisspan, Young Hearts, sy eerste vriendskaplike tuiswedstryd in byna twee jaar daar gespeel het.
-
Hands and Hearts oorwin
Die Darling-rugby-7’s-toernooi het Saterdag sy 21ste verjaarsdag gevier en talle verrassings opgelewer.
-
-
Sportvelde is glo ‘pateties’
Sportklubs in Atlantis is woedend omdat hulle nie toegang tot sportgeriewe in die dorp het nie, en dié wat wel het, sê die toestand van die velde is pateties.
-
Gewilde SuperSPAR-Malmesbury-7’s-toernooi hervat
Die Wesbank-rugbyklub maak gereed vir sy gewilde jaarlikse SuperSPAR-Malmesbury-sewestoernooi wat vanjaar uiteindelik weer kan plaasvind nadat dit verlede jaar weens Covid-19-beperkings afgestel moes word.
-
Mamre nie van stryk gebring
Weens die min dinge wat op sportvelde kon gebeur het, het die Mamre-rugbyklub die geleenthede wat sy kant toe gekom het, ten volle benut en ook gewys dat hy in…
-
Hamlet wen groot toernooi
Mamre, wat die Bolandse Weskus-streek se 7’s-rugbytoernooi in Saldanha gewen het, het Saterdag tydens die Kampioen van Kampioene-toernooi met gemengde welslae afgesluit.









