Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nuut by Atlantis
Murphy Roberts “Ek is passievol oor die regstelsel en glo in wat reg is,” sê kapt. Estelle Farmer. Kapt. Farmer het op Donderdag 9 Oktober by die Atlantis-polisie, waar sy haar […]
-
‘Misdaad van agter tralies gedryf, moet stopgesit word,’ sê Stad Kaapstad
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê gevangenes het nie die reg op onbelemmerde kommunikasie buite die tronkmure nie – veral wanneer hulle misdaad van agter die tralies koördineer. Die […]
-
Gemeenskap groet sr. Pharo
Die bekende suster Olivia Pharo is onlangs by ‘n emoisenele begrafnisdiens gegroet. Dié “moeder van gesondheidsorg” in Atlantis is in baie kringe as meer as net ‘n verpleegster gesien – […]
-
Kind stuit verkragter wat weer probeer
Die dapper optrede van een van die twee meisies het die ander een van verkragting gered toe sy, terwyl die maniak besig was om sy broek af te trek, die […]
-
Suster Olivia Pharo sterf
Suster Olivia Pharo is Saterdagoggend skielik oorlede. Dié “Florence Nightingale” van Atlantis het op 1 Maart 2019 haar eie private primêre gesondheidspraktyk geopen. Suster Pharo, soos sy alom bekend gestaan het, […]
-
‘Genees Atlantis’ ondanks uitdagings steeds op koers
Murphy Roberts Ten spyte van baie uitdagings is die Genees Atlantis-inisiatief op koers, sê die gemeenskapsaktiviste Peter Stoffberg en Fiona Abrahams. Hulle het in ‘n onderhoud op Radio Atlantis oor […]
-
Atlantis police ‘Dapper Stappers’ fare very well
The Atlantis Dapper Stappers showcased their grit and determination, winning an array of medals across several categories at the SAPS-WP Endurance Walk held in Limpopo covering an impressive 75 km over […]
-
Atlantis-sekspes uiteindelik vas
‘n Inwoner wat van verskeie seksuele en ander misdade verdink word, is nog elke keer op borgtog vrygelaat, wat inwoners behoorlik laat gal braak het. Volgens Janine Passenz van Survivors […]
-
Help solve four Atlantis murders
Atlantis detectives are asking the community to come forward with information on a murder that occurred on 14 September 2020 at 00:05. The victim, Abdur Kader, was shot and killed […]








