Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
14-jarige in Atlantis-landdroshof oor straatmoord, kleuter gewond
“Hy was tydens die voorval langs my in die huis … en my kind is nie ‘n bendelid nie,” het die ma van ‘n 14-jarige beskuldigde op Vrydag 5 September […]
-
Veertienjarige in hegtenis vir straatmoord waarin Atlantis-kleuter gewond word
Hy is al by die skool geskors oor sy “skolliemaniere” en het al elders ook probleme veroorsaak, nie net by die skool nie – dit is wat ‘n ingeligte bron […]
-
Boomweek vereer eerste 50 jaar
Suid-Afrika vier elke jaar Nasionale Boomweek in die eerste week van September – dis ‘n tyd om bewustheid te skep oor die belangrikheid van bome, biodiversiteit en groen ruimtes. Bome […]
-
Vierjarige raakgeskiet in Atlantis-bendegeweld
Omstanders by ‘n toneel waar ‘n vierjarige meisietjie op Woensdag 3 September ernstig in ‘n noodlottige bendeverwante aanval in Atlantis gewond is , was dit eens dat daar dringend ‘n […]
-
Radio Atlantis vier drie dekades
Murphy Roberts Radio Atlantis het sy 30ste verjaarsdag op 1 September gevier en verskeie gaste, voormalige bestuurslede en stasiebe- stuurders het by die stasie besoek afgelê. Volgens Nikki Pretorius, wat […]
-
Safety walk through Atlantis
The Western Cape Premier Alan Winde, MEC of Police Oversight and Community Safety Anroux Marais, Member of Provincial Legislature and Constituency Head Nicholas Gotsell, Member of Mayoral Committee for Safety […]
-
A hearty sweet-potato cottage pie
A hearty, cottage pie with a sweet-potato crispy base and sweet-potato mash topping filled with beef or ostrich mince. If you just want the sweet potato on top then simply […]
-
Kinders kan nou oorgeplaas word na ander skool
Ouers kan nou aansoek doen om hul kinders na ander skole oor te plaas. Ouers in die Wes-Kaap het Maandag 4 Augustus begin aansoek doen vir skooloorplasings vir die 2026-skooljaar. […]
-
Laingville verloor nog drie, dié keer vissers
Die gemeenskap van Laingville, wat nog herstel van een tragedie, is weereens deur die noodlot geruk. Drie vissermanne se lewens is kortgeknip nadat hul boot naby Shelly Point, St Helenabaai, […]
-
Slim-ID’S, paspoorte gou op bank-toep’s
In ‘n belangrike stap gemik op die stroombelyning en modernisering van dienste vir SA burgers het die departement van binnelandse sake ‘n nuwe baanbreker-inisiatief aangekondig waardeur Suid-Afrikaners regstreeks deur hul […]








