Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man wat eks vermoor kry 25 jaar tronkstraf
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel […]
-
Quantum 3 al twee derdes klaar
Volhoubare ontwikkeling is nie meer net ‘n ideaal nie – by die Atlantis Spesiale Ekonomiese Sone (Asez) word dit tasbaar. Die Quantum V3-fasiliteit stel ‘n nuwe maatstaf vir hoe infrastruktuur […]
-
Groep skeidsregters eis koppe van leiers van vereniging
‘n Groep Bolandse skeidsregters eis die dringende verwydering van die voorsitter asook die adjunkvoorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se skeidregtersvereniging. Die skeidsregters het daarin geslaag om die unie sover te […]
-
Beyond Matric: How to transform your mid-term results into matric final exam success
Standing at the crossroads of Grade 11 or matric, the question “What’s next?” can feel overwhelming. With countless career paths and study options ahead, making informed decisions has never been […]
-
Polisie vang twee
Speurders van Atlantis is besig om skieters en moordenaars se gal te werk en het ná ‘n jaar se intensiewe ondersoek en inligting uit die gemeenskap, twee verdagtes aangekeer vir […]
-
Klere ‘loop uit winkels’
Murphy Roberts Klere-kettingwinkels in Atlantis is die afgelope tyd deur vermoedelik ‘n sindikaat van duisende rande se klere besteel. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het ‘n groep vroue en […]
-
Sekspes eintlik monster
Die 53-jarige beskuldigde wat op Vrydag 19 September na bewering twee maatjies van onderskeidelik 10 en 11 jaar oud na duine gelok het “om sy hasies te gaan kos gee”, […]
-
Tien gesinne dakloos nadat wind vlamme blitsig aanjaag
Murphy Roberts Inwoners van Witsand kon verlede Donderdag (16 Oktober) net verslae toekyk hoe vlamme ongeveer 10 informele hokkies verteer het. Die brand het vermoedelik op die tweede vloer van […]
-
Drieëfees in vroue-Top-8
Murphy Roberts Mamre se vrouerugbyspan het die afgelope Saterdag 11 Oktober hul top-8-uitsp[ele met ‘n drieëfees afgeskop. Die groentruie van Kenny Stadler het in ‘n wegwedstryd vir Hexvallei 123-5 afgeransel […]
-
Rowers besteel lyk in kar
Murphy Roberts “Hou julle bekke!” is omstanders by ‘n noodlottige ongelukstoneel toegesnou toe hulle rowers wou keer om die oorledenes te beroof. Twee mense is Saterdag 11 Oktober in Atlantis […]







