Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Avondale se nuwe skool wag
Sowat drie jaar nadat ouers en leerders van Avondale Primêr die skool weens hul ontevredenheid met die toestand van die gebou laat sluit het, is die nuwe skoolgebou nou uiteindelik staande.
-
Investment to create more jobs
Growth in the electrical goods industry will mean more than 150 new jobs for Atlantis, says Dr Rob Davies, Minister of Trade and Industry.
-
-
Inwoner se waaksaamheid help polisie in stryd teen tik
Inligting uit die Witsand-gemeenskap het tot die inhegtenisneming van vyf mense gelei.
-
Lyk van vermiste bejaarde week ná verdwyning gekry
Die lyk van Isaac Polman (67) is verlede week in Dassenbergrylaan gevind nadat dié bejaarde langer as ’n week vermis was.
-
Dwelmtoetsing noodsaaklik om vertroue te help herstel
Deel van die herstelproses van ’n gesin waar iemand dwelms misbruik het, is om weer vertroue te bou.
-
Atlantis-man vertel van moskee-aanval
Ziyaad Shah (47) het 12 jaar gelede van Atlantis af na Nieu-Seeland verhuis vir ’n beter toekoms, maar nou lê hy in ’n hospitaalbed nadat hy die terreuraanval op die Al Noor-moskee oorleef het.
-
-
Kom maak Saterdagaand ’n draai by ‘nuwe’ Rendezvouz
Die bekende nagklub Rendezvouz in Malmesbury het ’n heeltemal nuwe voorkoms ondergaan om sy gereelde kliënte ’n nuwe beeld te gee.
-
Burgemeester op soek na oplossings vir behuising
Mamre se behuisingsnood word weer deur die Kaapstadse burgemeester, Dan Plato, aangespreek.









