Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Speurder kry 15 jaar tronkstraf
’n Voormalige Atlantis-speurder is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir klagtes van regsverydeling tot die besit van dwelms.
-
Ondersoekbeampte geprys
Dit het ses jaar se harde werk gekos om Clint Smith se moordenaars agter tralies te sit.
-
Snoek en patat gaan smaakkliere prikkel
Goedverwacht se gewilde Snoek-en-patatfees word Vrydag 28 en Saterdag 29 Junie in dié sendingdorpie gehou.
-
Lewenslange tronkstraf
“Ek het alle vertroue in ons regstelsel en byna in God verloor. Ek weet my kind was g’n engel nie, maar hy het beslis nie verdien om só wreed vermoor te word.”.
-
Rower(s) se planne in die wiele gery
Shoprite (ou U Save) in die Wesfleur-sentrum het Sondag 16 Junie onder inbrekers deurgeloop.
-
Veiligheidsouers gesoek
Die departement van maatskaplike ontwikkeling is op soek na passievolle mense om op te lei as “veiligheidsouers”.
-
‘Ek kan julle nie vergewe’
Gina Smith sê sy kan nie die vier mans vergewe wat haar seun Clint vermoor het nie.
-
Baba ‘byna dood’
Nadat haar baba “by die dood omgedraai het” sê Pearl Kortje (33) sy sal nooit weer haar voete in die Wesfleur-hospitaal sit nie.
-









