Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Inwoners soek antwoorde oor die probleem rakende elektrisiteit
Inwoners van Kanonkop sit na vele vergaderings en beloftes steeds sonder krag.
-
Gebakte Bar-One kaaskoek heerlik
Die Bar-One-sjokolade smelt net genoeg terwyl die kaaskoek bak om vir sagte toffie-verrassings in elke sny kaaskoek te sorg. Hemels. Bestanddele:.
-
Die ‘verlore kinders’ van verslawing
Oorvleuelende aandag word gegee aan die swaarkry van ouers wat ’n kind het wat verslaaf is: Aan die vrou van ’n man wat ’n alkoholis is, of aan die kinders van ’n ma wat ’n heroïenverslaafde is, maar dié wat…
-
Millions invested into Atlantis SEZ
Growing the economy, creating jobs and the youth are the focal points of the province’s new R67 billion budget, which includes a focus on areas such as the Atlantis Special Economic Zone (SEZ).
-
Verdagte stel sy saak
Myron Cruz (25), wat teregstaan weens die dood van Ashwin Saayman van Mamre, het Woensdag 6 Maart in die plaaslike streekhof ontken dat hy die oorledene “doodgesleep het”.
-
‘Grootte Springfontein deel van Atlantis’
Die storm oor die ontwikkeling van die plaas Grootte Springfontein naby die Silwerstroomstrand wil net nie bedaar nie.
-
Gesondheidsorg lê suster na aan die hart
Die alombekende suster Olivia Pharo se primêre gesondheidsorgkliniek het Vrydag 1 Maart amptelik sy deure in Atlantis oopgemaak.
-
-
Here are West Coast College’s Mr and Miss Valentine 2019
Here are West Coast College’s Mr and Miss Valentine 2019








