Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Aunty Babes se kerrievis
Goeie Vrydag beteken kerrievis, “of sommer net pickled fish of ingelegde vis – noem dit net wat jy wil,” sê Aunty Babes van Babblers Place, maar die week van Paasnaweek vul die reuk van asyn en kerrie die lug. Aunty…
-
Daar is nou lig vir Kanonkop-inwoners
Ná vele vergaderings en baie ongelukkigheid is daar uiteindelik lig vir die inwoners van Kanonkop.
-
-
Pella Moravian Church 150 years: Book your tickets now!
Pella Moravian Church 150 years: Book your tickets now!
-
Atlantis pronk met topmodelle
Twee van Atlantis se topmodelle sal vanjaar in die groot Mej. Wes-Kaap-kompetisie meeding.
-
Tieners vas nadat hulle man van sy dop wou stroop
Twee seuns van onderskeidelik 15 en 16 jaar oud het Woensdag 10 April in die hof verskyn nadat hulle ’n man in Witsand beroof het.
-
Nóg ’n babalykie gevind . . .
Die lyk van nóg ’n pasgebore babaseun is ontdek. Dié gruvonds is gemaak skaars twee maande nadat ’n baba 7 Februarie in ’n vullisdrom agter die Atlantis-polisiekantoor gevind is. Die nuutste voorval het Maandag 1 April plaasgevind. ’n Jong vrou…
-
-
Minister kom kyk self hoe fabriek ou werkers terugkry
Alesha Blankets wat verlede jaar 87 van sy werkers moes aflê, is weer besig om sy voete te vind.
-
City brings services to Atlantis
The City of Cape Town engaged with various communities, including Atlantis, to establish customer-focused strategies.






