Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vroue van Atlantis leer om mense tuis te versorg
Die JE Health Academy van Eersterivier is tans besig om 16 plaaslike vroue van Atlantis te bemagtig om tuisversorgers te word.
-
Radiostasie maak sy hart oop
Die bestuur van Radio Atlantis in samewerking met Sha-Zah Roadhouse het Donderdag 11 April hul harte vir die leerders van Berzelia Primêr oopgemaak.
-
Meisies, vroue ingelig oor
Molo Songololo, ’n organisasie wat hom vir die regte van kinders beywer, het Saterdag (13 April) ’n praatjie oor geestesgesondheid vir meisies van Atlantis aangebied.
-
-
Dagsorgsentrum kry groot hulp
Die Emmanuel-dagsorgsentrum wat kinders versorg wat spesiale aandag nodig het, het onlangs skenkings uit verskillende oorde ontvang.
-
Will geniet dag in uniform
Die agtjarige Will Stevens se droom om eendag ’n polisieman te word, sal nooit verwesenlik kan word nie, maar dié gr. 2-leerder het hom Donderdag 4 April soos ’n ware polisiebeampte gedra.
-
Nog ’n babalykie gekry –in ’n wasgoedmandjie
’n Verborge geboorte het aan die lig gekom nadat die polisie Maandag 1 April na die Wesfleur-hospitaal in Atlantis ontbied is.
-
Atlantis sal gereed wees vir komende SES, sê Fritz
Atlantis sal gereed wees met bekwame ambagsmanne sodra die Atlantis Spesiale Ekonomiese Sone (SES) afskop.
-
Eie laerskool groot behoefte in Witsand
Die Spesiale Ekonomiese Sone (SES) in Atlantis kan ’n mislukking wees indien staatsdepartemente nie ’n oplossing kan vind vir die sosiale siektes wat die gemeenskap treiter nie.
-
Omstanders oortuig skietery was ’n ‘hit’
Die 33-jarige Ashley Bowers is Saterdag 13 April in die vroeë oggendure by die Heathfield-woonstelle doodgeskiet.









