Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Nege voor ná bedrog by binnelandse sake
Nege mans is Saterdag 25 Mei by binnelandse sake in Atlantis in hegtenis geneem in verband met die vervalsing van dokumentasie, bedrog en korrupsie.
-
Overcoming breast cancer
On Cancer Survivor’s Day on Sunday 2 June, Sarah Cupido of Mamre celebrated her own breast cancer victory.
-
Atlantis-bendelede skuldig aan moord
Vier bendelede van Atlantis is Vrydag 31 Mei in die hooggeregshof in Kaapstad deur regter Robert Henney skuldig bevind aan die ontvoering van en moord op Clinton Smith.
-
‘Reeksverkragter’ se saak van rol geskrap
Die sekerheidswag van Atlantis met ’n lys klagte teen hom wat onder meer verkragting en poging tot verkragting insluit, is vir eers vry.
-
Veiligheidswenke vir ouers en kinders
In die lig van twee leerders wat onlangs vermis was, het Weskus Nuus hierdie veiligheidswenke van skole vir ouers en kinders ontvang:.
-
Kleuters bibber van koue
Die personeel, ouers en bestuur van Robinwood-kleuterskool in Proteapark sê hulle is raadop ná ’n vlaag inbrake.
-
Toe nie vermis nie . . .
Dit was ’n “nag van hel” vir die ouers van ’n agtjarige seun wat vermis geraak het.
-
Dít ‘gaan jaagduiwels help’
Dit het baie “hard praat” gekos, maar die stryd is gewen, meen wyksraadslid Cynthia Clayton nadat kontrakteurs verlede week begin het met die installasie van ligte in Klein Dassenberg-rylaan.
-
Trotse Tannie Jacoba skakel rommelhoop in pragtuin om
Die 70-jarige Jacoba Pienaar sê dit het haar omgekrap dat mense hul rommel op die stukkie grond kom strooi en besluit om iets aan die saak te doen.








