Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ontevredenheid oor ASES-GBN aanstellingsproses
Gemoedere het opgevlam by die bekendstellings van die gemeenskapsverteenwoordigers vir Atlantis se spesiale ekonomiese sone (SES).
-
-
Straatpartytjie eindig tragies vir ma van vier
Die jaarlikse straatpartytjie vir die inwoners in Waterloostraat, Uitbreiding 13 het Kersdag in ’n tragedie geëindig nadat ’n tref-en-trap-ongeluk een vrou dood en ’n ander een ernstig beseer gelaat het.
-
Platform om potensiaal te bereik
Atlantis-leerders het ongetwyfeld baie talente en gawes wat nie ontgin en ontwikkel word nie.
-
Wat sê lesers oor die bus?
Muriel Delaine Simpson: Waarom is daar nie ’n bus van Mamre af nie? Moet ons mense nou eers tot in Atlantis gaan of is daar dalk ’n busstop langs die pad vir Mamre mense?.
-
Benoemings vir komiteelede sluit dié Woensdag
Die Atlantis spesiale ekonomiese sone (SES) is besig om van krag tot krag te gaan nadat GreenCape verskeie inligtingsvergaderings die afgelope tyd gehou het.
-
Slegs 2 mense met eerste rit
Die MyCiTi-busroete na die Silwerstroom-strandoord het die afgelope feestyd gemengde welslae behaal.
-
Inwoners moeg vir ‘skurke in blou’
Selfs nadat inwoners by ’n polisie-indaba by die nasionale polisieminister se adviseur, Lennit Max, gekla het oor polisiebrutaliteit, vier dit steeds hoogty in Atlantis.
-
SES nou ’n werklikheid
Die Atlantis se spesiale ekonomiese sone (SES) is nou amptelik vir handel oop.
-
Sukses kom nie sonder uitdagings
Ter viering van die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders het kampvegter vir vroue en kinders, Barbara Rass, haar jaarlikse Vrouemiddag Vrydag 30 November by die Rebecca van Amsterdam-saal in Atlantis gehou.








