Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Huur van sportterrein te duur vir die skool
Die prys wat skole moet betaal om die stad Kaapstad se sportterrein te gebruik, is verregaande.
-
-
Geskiedenis herhaal hom toe huise weer brand
Vanjaar het drie gesinne van Avondale in Atlantis vir die tweede keer ’n swart Kersfees weens ’n brand.
-
Tip-off leads to major drug bust in a flat
A tip-off from the community led the Atlantis Crime Prevention Unit to a successful drug bust at a local block of flats and the arrest of two drug dealers.
-
Mej. Weskus Nuus, wil verskil maak en jongmense help
Volgens die nuwe Mej. Weskus Nuus studeer die huidige Mej. SA medies so hoe kan skoonhede nie verstand hê nie? Sy meen die stelling dat skoonheidskoninginne nie breins het nie, moet hersien word.
-
Moeg vir kat-en-muisspeletjie . . .
Die storm oor Atlantis se Sassa-kantoor wat verlede maand gesluit is, wil net nie bedaar nie.
-
Festive season safety tips
Atlantis Police Station Commander Michael Ledimo says police are ready for the coming festive season.
-
-
Inligting vir die pasiënte
Daar is ’n verskil tussen binne- en buitepasiënte. Weskus Nuus werp lig op die onderwerp. Buitepasiënt-behandeling Dit is wanneer pasiënte deur die dag die weeksessie by ’n sentrum bywoon. Die pasiënte slaap nie by die sentrum nie, maar woon net…
-
Gesinsdag by winkelsentrum ’n sukses
Die Atlantis City Mall het Saterdag 3 November ’n gesinsdag gehou en kliënte is bederf met musiek deur plaaslike kunstenaars en geskenke.






