Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Moenie dat dwelms jou in sinkende bootjie laat beland
Nicro, ’n organisasie sonder winsbejag, het onlangs sy misdaadbekampingprojek van stapel gestuur om jong, skoolgaande kinders te wys “wat werklik in die wêreld aangaan”.
-
Motorgroep reik uit na kinders
Die Mk1 Lifestyle Motor-groep het weer eens bewys dat die gemeenskap hom na aan die hart lê.
-
Gemeenskap help polisie
Die verhouding tussen die polisie en die gemeenskap is gewis gesond en werp vrugte af, sê kapt. Cyril Dicks, ’n plaaslike polisiewoordvoerder.
-
-
-
Atlantis vereer plaaslike sterre
Die plaaslike subraad van wyk 29 het Donderdag 23 Mei verskeie gemeenskapslede vereer vir hul bydraes tot ontwikkeling in en om Atlantis.
-
Uit die Raadsaal
Die uitgawes vir onwettige storting, oorsese bande wat gesnoer word en waterwyse idees was van die besprekingspunte van Donderdag 23 Mei se subraad-vergadering.
-
-
Polisie gryp amptenare oor vals paspoorte
Die polisie se provinsiale handelsmisdaadeenheid het Saterdag agt buitelanders en ’n amptenaar van die departement binnelandse sake in Atlantis in hegtenis geneem.
-
Town raves over appointment
An alumnus of both Wesfleur Primary and Atlantis Secondary schools, Advocate Hermione Cronje, new Head of Investigations within the National Directorate of Public Prosecutions (NDPP), is proud of her local roots.








