Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Top
-
Ouditeur-generaal wys tekortkominge by Kroonstad en Viljoenskroon se rioolwerke uit
Die ouditeur-generaal Tsakani Maluleke het tekortkominge by rioolwatersuiweringswerke in Kroonstad en Viljoenskroon uitgewys. Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het versuim om die storting van rou en onbehandelde riool in riviere en grondwater te voorkom.
-
Woman (77) dies in fire in Parys residential complex
A woman (77) has died following a fire that swept through several units at the Heldersig Complex in Parys on Sunday morning. Police responded to reports of the fire at approximately 10:00 on Sunday 5 July.
-
NovaNews: One year of growth, recognition and community impact
On any given day, a reader on NovaNews can go from a school sports result in Knysna to a national election story — all for free, all in one place.
-
KYK | Besoekers smul weer by jaarlikse WildsKOSfees
Oudergewoonte het Gerhard en Marie Lombaard en hul span van De Oude Kraal die afgelope maande hul navorsing gedoen met kombinasies en smake om honderde onvergeetlike happies voor te sit.
-
Bek-en-klouseer: nuwe gevalle bevestig in Bloemfontein, Bethlehem en Boshof
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
-
Balju lê beslag op Mafube munisipaliteit se diensvoertuie weens wanbetaling
In ’n dramatiese wending die afgelope week is laaigrawe, watertrokke, diensbakkies en selfs die munisipaliteit se laaste beskikbare Nissan NP200 verwyder.
-
Herstelwerk op R76-pad: wagtyd langer, Kroonstad verloor al meer inkomste
Volgens Armand Cloete, VF Plus-lid van die Vrystaatse wetgewer, wek die toestand van die pad ernstige kommer oor die wyse waarop openbare fondse bestee en die projek bestuur word.










