Die Suid-Afrikaanse landboubedryf is een van die sterkste bedrywe in die land, nie net wat betref werkskepping nie; dit lewer ‘n enorme bydrae tot die ekonomie. Tog is dit die…
Sy is stylvol en elegant met oplossings vir enige figuur of uitrusting. Die 44-jarige Surene Strydom van Heilbron – ‘n voorkomskonsultant, modeontwerper en deesdae ‘n smaakmaker op sosiale media −…
The Vodacom Journalist of the Year Awards was bestowed on the editor of Vista, Marti Will, in the category for live reporting/breaking news.
“Knowing your hearing status is essential, especially given that undiagnosed hearing loss can significantly impact mental well-being and cognitive health.”
Die Huis Edelkroon-sentrum vir bejaardes in Kroonstad is hard aan die werk met sy jaarlikse liggiefees. Vanjaar sal die sentrum aan Engo se Kersliggie-uitdaging deelneem waar R10 000 op die…
‘n Tienerseun van Kroonstad met vele talente, waarvan bak uitstaan, se gesogte tuisgebakte brood is hoog in aanvraag. Die 15-jarige Ubert de Vries, ‘n gr.9-leerling wat tuisonderrig ontvang, het in…
‘n Totaal van 91 bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat is deur die departement van landbou en landelike ontwikkeling bevestig. Die departement het op 14 November ‘n nuwe verklaring uitgereik wat…
“Ons wil graag almal ‘n regverdige kans bied om hul geleentheid suksesvol aan te bied.”
Verhoor teen John Ross Henderson duur voort in die hoogeregshof in Kimberley
Brandweerwaens se sirenes het Woensdag 5 November vir oulaas geloei om hulde te bring aan een van hul grootste ambassadeurs.