Die impak van bek-en-klouseer op die landbousektor en ernstige uitdagings daarvan vir produsente is tydens ‘n inligtingsessie op 1 Mei buite Kroonstad uitgelig.
“Dit maak dit onmoontlik vir boere om met masjinerie die lande binne te gaan. Dit lei tot vertragings wat ‘n invloed op produksiebeplanning en logistiek het.”
“Dit het gelei tot die ineenstorting van onderhoud en herstelwerk aan noodsaaklike staatsvoertuie en staatstoerusting.”
In ‘n verklaring van die departement van landbou en landelike ontwikkeling is bevestig dat bek-en-klouseer in die Vrystaat versprei het en dat waaksaamheid nou van kritiese belang is. Die department…
Skryf in vir ‘n fotokompetisie waar die hele waardeketting van wol vasgevang word, en kom in aanmerking om groot pryse te wen.