Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Lennit Max, die voormalige Wes-Kaapse polisiekommisaris, het pas sy nuwe outobiografie bekendgestel.
|
‘n Groep seniors van Goodwood brei gereeld teddiebeertjies, handskoene, pette en truie vir minderjariges wat in Kaapse howe moet getuig, om te help teen die trauma.
|
Inwoners van Monte Vista word gewaarsku om bedag te wees vir verdagtes wat hulself as munisipale werkers voordoen om sodoende huise te beroof.
|
Meer as 1 550 vroue het die afgelope naweek Radio Tygerbeg 104FM se Sis’ters 2026 Vrouekonferensie bygewoon.
|
Inwoners van Monte Vista is raadop oor ‘n gereelde misdadiger wat die gebied glo teister.
Radio Tygerberg 104FM, luistersaars en Spar Boston span saam om kos in te samel vir behoeftiges.
|
Die Bothasig-GPF het die Wes-Kaapse polisie geloof vir die beslaglegging van R10 miljoen se dwelms.
|
Die Vereniging vir Gesertifiseerde Kapelane in Suid-Afrika wil 1 000 komberse teen Augustus insamel vir minderbevoorregtes.
|
‘n Vroulike voetganger is dood nadat sy in Voortrekkerweg, Goodwood deur ‘n voertuig getref is.
|
‘n Groep seniors is Dinsdag tydens ‘n oggendontbyt meer ingelig oor hul regte en mishandeling teenoor ouer persone.
|
