Plaaslike skoolkore het puik gevaar in die gewilde jaarlikse ATKV-Applous-koorkompetisie en verskeie toekennings ingepalm.
Die NG kerk Durbanville, of Durbanville-Moedergemeente, het die afgelope naweek sy 200ste bestaansjaar luisterryk met ‘n feesnaweek gevier.
Many residents in areas such as Wallacedene have lived with the stench and health risks of collapsing infrastructure since 2017.
A shadow was cast over the annual interschools derby between Fairmont High School and The Settlers High School after an alleged incident of racism.
Die gemeenskap van Greenville in Fisantekraal buite Durbanville is in rou nadat twee jong seuns Vrydagnag in hul ouma se huis doodgebrand het.