Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Skoolhoof tree af, opvolger staan gereed om skool verder te vat
Bishop Vaardigheidskool groet hoof Howard Ismaiel ná 34 jaar. Johan Arendse neem oor met ’n visie om geen leerder agter te laat nie.
-
Werksessie oor robotika by Totius gehou
SA se eerste robotika-werksessie by Laerskool Totius: leerders gebruik robotika-stelle om kreatiewe oplossings vir omgewingsprobleme te skep.
-
Rust-en-Vrede in Durbanville maak kuns toeganklik vir almal met nuwe projek
Die Rust-en-Vrede-galery in Durbanville het sy deure met sy jongste projek, oopgegooi vir enigeen wat belangstel in nuwe vaardighede.
-
Straatname in Brackenfell weer verkeerd geverf
Straatname in Brackenfell is weer eens verlede week verkeerd geverf, en inwoners is beduiweld oor dié vermorsing van belastinggeld.










