Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Uncle Dennis sal saam met jou stap as jy bang is
Dennis Lawrence (64) help al vier jaar lank inwoners van Bonteheuwel om veilig oor die treinspoor te stap en staan vrywillig op om sy gemeenskap te beskerm.
-
‘Gordel vas’ vir ontstuimige tye waarsku Tygerberg Sakekamer
Met brandstofprysstygings as `n sneller vir breër prysverhogings regdeur die ekonomie kan verbruikers ook ‘n hoër lewenskoste van April af verwag.
-
Vrou deur taxi doodgery, waarna taxi aan die brand gesteek word
’n Vrou is Woensdagoggend in Elsiesrivier deur ’n taxi doodgery terwyl sy glo oor die pad gestap het. Omstanders het die taxi daarna aan die brand gesteek.
-
Meer ernstige gevalle van roof en diefstal vanuit voertuie in Kuilsrivier wys jongste misdaadsyfers
Altesaam 338 sake van kontakmisdaad, wat moord, poging tot moord, seksuele oortredings, aanrandings en roof insluit, is in dié laaste drie maande van 2025 by die Kuilsrivier-polisie aangemeld.










