‘n Nuwe handleiding vir vroeëkinderontwikkeling is Vrydag 24 April deur Solidariteit Helpende Hand in Kempton Park bekend gestel.
Solidariteit Helpende Hand het verlede week ‘n nuwe inisiatief in Bloemfontein bekend gestel waarmee die organisasie werksyn wil skep.
‘n Unieke samewerking tussen gesondheidspraktisyns en hul pasiënte het onlangs tasbare hoop gebring vir vroue wat hul borste weens borskanker verloor het.
Sowat R250 000 is ingesamel met Solidariteit Helpende Hand se HelpJag Legendes-gholfdag by die Worcester-gholfklub op 20 Maart.
‘n Spesiale dag wat wys dat almal belangrik is, ongeag die hoeveelheid chromosome wat jy het, is Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria gevier.
In ‘n wêreld vol pyn en uitdagings is maatskaplike werkers nie net professionele persone nie, maar draers van hoop.
“Sy opregte liefde vir mense, sy geloofsgedrewe waardes en sy hart vir gemeenskappe sluit naatloos aan by dit waarvoor HelpJag staan.”
