Die Noord-Kaapse skoleskietspan gaan die provinsie by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Bloemfontein verteenwoordig.
Die boogskietspan van die Hoërskool Trio in Kroonstad het uitstekend gevaar in ‘n kompetisie in Bloemfontein op 18 April.
Seruby Tromp, ‘n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch het drie goue medaljes by die Vlak 3-streekkampioenskap in Oos-Londen verower.
In vanjaar se Absa Wildeklawer Skolesporttoernooi ding spanne van nagenoeg 126 skole in rugby, netbal, sokker en hokkie vanaf 23 April tot 2 Mei in Kimberley mee.
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam…