Met die afsterwe van Mimi Coertse neem die Afrikaanse kultuurwêreld afskeid van een van sy grootste stemme.
Inskrywings vir die tweede FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie et vandeesweek geopen, met pryse ter waarde van R100 000, insluitend R25 000 kontant.
“Die hart van ‘n Afrikaanse liedjie sal altyd in die lirieke lê wat uit menslike ervaring en emosie deur storievertelling gebore word.”
Die Kruger-standbeeld is op 10 Oktober op die dorpsplein in Orania onthul, en meer as 2 000 mense het die geleentheid bygewoon.
Presies drie dekades nadat “Hie’ kommie Bokke!” in 1995 tydens die Springbokke se historiese Rugbywêreldbeker-oorwinning oor die All Blacks op die destydse Ellispark in elke huis en motor opgeklink het,…
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het Maandag sewe uitstaande taal- en kultuurpioniers tydens ‘n Prestige-oggendtee in die FAK-Liedjietuin by die Voortrekkermonument vereer. Die spesiale geleentheid vorm deel van die…
