Die drie mans wat aangekla word van die wrede aanval op die Lambertsbaaise boer Hugo Louw, bly agter tralies.
Die borgtogaansoek van die ma van ’n 11-jarige meisie wat onlangs geboorte geskenk het nadat sy na bewering deur haar ma se kêrel swanger gemaak is, duur vandag in die…
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof…
Die munisipale raad van die Noord-Kaapse hoofstad is Woensdag amptelik onder administrasie geplaas.
A man has been sentenced to life imprisonment after striking a woman on the head with a hammer, and raping her.
Ondanks besware van ‘n advokaat van Kimberley en haar pa, voormalige skoolhoof, wat van moord aangekla word, is bepaal dat die verhoor vanjaar moet begin.
ATLANTIS – Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdag (16 April) in die Covid- informele nedersetting in hegtenis geneem vir diefstal en besit van gesteelde eiendom,…
‘n Senior staatsadvokaat verbonde aan die Batebeslagleggingseenheid in Kimberley, bly in aanhouding nadat die hof bevind het hy is ‘n moontlike vlugrisiko.