‘n “Walglike” rioolkrisis by die gebou van die Kimberley-landdroshof veroorsaak chaos in regsverrigtinge, en polisielede en gevangenes word aan dié onhigiënese toestande blootgestel.
’n Ontvoerde sakeman van Kaapstad is Maandagaand in Saldanha gered nadat die Wes-Kaapse teen-ontvoeringstaakspan op twee huise in die dorp toegeslaan en verskeie verdagtes in hegtenis geneem het.
Suspected hitman in the murder of,Witness D in the Madlanga Commission of Enquiry remanded in custody after unsuccessful bail bid.
Anwill Isaacs, a repeat offender, was sentenced to 20 years for robbery with aggravating circumstances and housebreaking by Montagu Regional Court.
Die regsaksie van die Mpumalanga-taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni teen sy arrestasie het amptelik tot ’n einde gekom.
Stapels kontant is op die huisplafonne van verdagtes gevind, terwyl ander kontant vir voertuie betaal het. Dit volg ná ‘n roof by ‘n sekuriteitsmaatskappy waar R36 miljoen geroof is.
Die drie mans wat aangekla word van die wrede aanval op die Lambertsbaaise boer Hugo Louw, bly agter tralies.
Die borgtogaansoek van die ma van ’n 11-jarige meisie wat onlangs geboorte geskenk het nadat sy na bewering deur haar ma se kêrel swanger gemaak is, duur vandag in die…
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof…