Atlantis-rugbyspeler Tereska Kabuika inspireer jong meisies tydens rugbykliniek ná haar opkoms in Boland- en junior Springbokvrouerugby.
Die borgtogaansoek van die ma van ’n 11-jarige meisie wat onlangs geboorte geskenk het nadat sy na bewering deur haar ma se kêrel swanger gemaak is, duur vandag in die…
ATLANTIS – ’n Elfjarige kind wat verlede week geboorte geskenk het, het die dorp se mense in rep en roer gelaat, terwyl haar familie en ma geweier het om oor…
ATLANTIS – Moegamat “Ikie” Tabisher (35), wat vroeër vanjaar vermoedelik sy skoonma, Janet Jordan, met ’n byl aangeval en doodgeslaan het, is gister (Vrydag 15 Mei) borgtog in die Atlantis-landdroshof…
Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op…
ATLANTIS – Nege verdagtes tussen die ouderdomme van 18 en 25 is Donderdag (16 April) in die Covid- informele nedersetting in hegtenis geneem vir diefstal en besit van gesteelde eiendom,…
ATLANTIS – Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, het Woensdag 1 April in die Atlantis-landdroshof verskyn om aansoek te doen om borgtog. Smith word daarvan berskuldig dat hy op…