Terwyl baie nog wag vir hul Kersfeesvleis en lekkernye, is die “hamper lady”, soos sy bekend staan, reeds besig om nuwe kliënte te werf vir haar Paasfees-, skryfbehoeftes- en ander…
ATLANTIS – Gemoedere het Vyrdag hoog geloop toe ongeveer 200 inwoners van Witsand na die plaaslike skool opgeruk het om antwoorde te soek. Daar word beweer dat ‘n 7-jarige leerder…
“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel…
Hy is al by die skool geskors oor sy “skolliemaniere” en het al elders ook probleme veroorsaak, nie net by die skool nie – dit is wat ‘n ingeligte bron…