Katrina Karolus se heining is beskadig toe mense verkiesingplakkate probeer opsit het. Die wykskandidaat het om verskoning gevra.
Ralph Cuttings, beter bekend as ‘Meneer Atletiek’, het Saterdag (24 Oktober) sy laaste skoot op die atletiekbaan van Liebenberg Primêr in Wesbank, Malmesbury, by die St. Thomas Primêre skool se…
‘n Leerder (14) is in Malmesbury met ‘n mes in die nek gesteek nadat hy ‘n bakleiery gestop het. Die aanvaller is ook ‘n skoolkind.
Michael Beattie (30) is in ‘n enkelvoertuigongeluk op die R45 buite Malmesbury oorlede. Hy laat sy vrou en twee jong kinders agter.
Drie plaaslike inwoners van Malmesbury het op 3 Oktober in ‘n motorongeluk in Bokomoweg gesterf. Kristoff Abrahamse, Chandre Daniels en Paul Julius is oorlede.
Malmesbury teenager (16) arrested on child abuse material charges following collaboration between SAPS, FBI and international agencies.
Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek die omstandighede wat op Vrydag 3 Julie tot die dood van ‘n sewejarige seun op ‘n bouperseel in Malmesbury gelei het.
Die vonnisoplegging van ‘n pa wat reeds verlede jaar aan die verkragting van sy drie dogters, toé minderjariges, skuldig bevind is, is weer ‘n keer uitgestel.
‘n 10-km-beheergebied het van Maandag (9 Maart) af amptelik in werking getree nadat ‘n positiewe geval van bek-en-klouseer in die Swartland bevestig is.
Die Malmesbury Koringboere het hul greep op die top van die Boland Promosie Wes‑liga verder verstewig met ’n indrukwekkende derde agtereenvolgende oorwinning. In ’n dominante vertoning op Wellington se Sportgronde…