Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Straatsport teen die gebruik van dwelms ingespan
Lede van die Swartland-munisipaliteit, die Weskus-distriksmunisipaliteit, die Moorreesburg-polisiekantoor en leerders van die plaaslike skool in Koringberg het die afgelope week vir ’n genotvolle sportbyeenkoms teen dwelmmisbruik byeengekom. Volgens
-
Gholfdag help toekoms skep
VC Employee Assist en VC Studiebeurs bied eersdaags ’n gholfdag aan ten bate van huiswerkers wat daagliks hard werk om ’n blink toekoms vir hul kinders te verseker.
-
HSS begin ’n nuwe era
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury het die afgelope week geskiedenis gemaak en nuwe hoogtes bereik met ’n wingerd-projek van die “Rockies” se landbou-departement.
-
-
-
Koringberg hou eeufeesviering
Die eeufeesvieringe van Koringberg, ’n besonderse plattelandse dorp in die Swartland, begin eersdaags.
-
-
Agt spanne looi mekaar
Agt spanne van Malmesbury het Saterdag 16 September die geleentheid gekry om mekaar op die krieketveld in die Hoërskool Swartland se jaarlikse “6-a-side”-krieketkompetisie aan te durf.
-
76% of prepaid meters updated
The first phase of the Token Identifier process in which the software of all prepaid electricity meters are being updated has been completed.









