Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Span jou kind se brein in
Navorsing het bewys hoe vroeër ons brein ingespan en op die regte maniere gestimuleer word, hoe beter is dit vir ons kognitiewe ontwikkeling.
-
-
Hokkie vir almal
Ry jy hierdie vakansie met Jan Tuisbly se karretjie? Dan is die 5-a-side-hokkie-Oktoberfest net die geleentheid vir jou!.
-
Temecke blink uit in landloop
Twee leerders van Riverlands Primêre Skool, Mcail Jonkers (14) en Temecke Smith (12), het onlangs die skool by die Boland-landloop-kampioenskap in George verteenwoordig.
-
Test eyes at least once a year
Eye Care Awareness Month is commemorated from 21 September to 18 October to raise awareness about the importance of eye health, specifically around the prevention and treatment of avoidable blindness.
-
-
o.17-7’s wen rugbytoernooi
Die Hoërskool Swartland se 0.17- en o.15-rugbymanne het verlede naweek aan die Swartland Frogfoot-7’s-rugbytoernooi deelgeneem en uitstekende resultate gelewer.
-
Swartland Vissery word 46
Swartland Vissery in Bokomoweg vier 46 jaar van sukses. Die verhaal van die Quintal-familie het in 1978 op Malmesbury begin toe Johnny en sy pa, Teo, ’n gewilde besigheid op 23 September presies om 15:00 by Joy Rinkwest oorgeneem het.…
-
Polisie slaan toe op dwelmhandelaars
Twee verdagtes, wat met die besit van onwettige dwelms en dwelmhandel verbind word, is die afgelope Donderdag deur lede van die Moorreesburg-polisie in samewerking met die Swartland-K9-eenheid in hegtenis geneem.
-
Hopp hop van TV tot planke
Cleveland Hopp (22), ’n aspirante teater -en filmmaker van Malmesbury, reik na die sterre.









